Weeklikse Nuusbriewe

Alle uitslae word weekliks in ons nuusbrief opgesom. Alle gebeure en kennisgewings van vergaderings, algemene sake en ander nuuswaardige inligting word hier genoem. Elke ouer en leerder word aangemoedig om die weeklikse brief deur te lees!

Nuusbriewe is elektronies beskikbaar. Indien u dit weekliks wil ontvang kan u die bemarkingskantoor kontak en u e-pos adres verskaf. Ouers sonder selfone of internettoegang, kan die nuusbrief by die Bemarkingskantoor (deur hul kinders) laat afhaal elke Vrydag.

Kies die toepaslike datum (skakel) hieronder om die nuusbrief te lees of af te laai: