Skoolgelde

Gelde betaalbaar – Die skoolfonds word jaarliks aan die ouers bekend gemaak deur ‘n skrywe van die Voorsitter van die Beheerliggaam. Reëlings vir die wyse van betaling kan met die skoolhoof getref word. Kyk onder dokumentasie vir verdere besonderhede

Skooldrag

SEUNS

Winter

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Broek: Grys
Swart skoolskoene
Grys sokkies
Swart Leergordel
Wit langmouhemp met ‘n skooldas
Skooltrui: Blou met ‘n geborduurde skoolwapen

Somer

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Broek: Broek: Grys
Swart skoolskoene
Grys sokkies
Swart Leergordel
Wit kortmouhemp (oopnek)

DOGTERS

Winter

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Rok: Navy
Wit langmouhemp, skooldas met strepe
Swart broekiekouse
Skooltrui: Navy met ‘n geborduurde skoolwapen(opsioneel)
Swart skoolskoene

Somer

Baadjie: Blou met goue strepe en skoolwapen
Rok: Ligblou met patrone Skooltrui: Navy met ‘n geborduurde skoolwapen(opsioneel)
Wit kortmouhemp
Swart skoolskoene
Wit/Kort omslaansokkies